Tuesday, 29 May 2007

Oogkontak: Moerse overrated!!!



Nee wat, oogkontak se moer!!!


Daar is 'n klomp foto's van babes wat hot is, maar ons het besluit om dit nie te laai nie.
Dit lyk of niemand meer belangstel in die foto's van die hot girls nie, so ons kan net sowel die spasie gebruik vir iets anders.

Nou wonder jy seker waar ek daai idee sou kry?
*** Kliek hier vir 'n leidraad... ***

EDIT : 14h00
Ok, ek sien mense werk nou uiteindelik saam.


O ja, so van foto's gepraat... die paar foto's wat ons laas week geneem het by Barbs is gelaai.

No comments: