Tuesday, 22 May 2007

Die Christelike Leeu

Jan, 'n gelowige man, gaan jag. In die bos storm 'n leeu hom. Hy bid vinnig en desperaat....
"Here, laat dit 'n Christelike leeu wees", is al wat hy uitkry.
Die leeu stop by Jan, sit sy poot op Jan se kop en sê:
"Seën Heer die voedsel wat vir my voorgesit is en maak my opreg dankbaar daarvoor.


Knock knock?
Who's there?
Aspersie.
Aspersie who?
Aspersie oorgeskop het, het die Sharks gewen.

No comments: