Wednesday, 30 May 2007

Party vanaand!!!!

Ai, maar ek is lus vir 'n ou biertjie. Sal maar moet uithou tot vanaand... want vanaand gaan ek vir Barbs stukkend drink. Ek het so gevoel dat dit 'n lekker party gaan wees. Die meeste mense het klaar gepay so daar is fokkol verskonings vir hoekom JY nie vanaand daar kan wees as dit nie te ver is nie. Die fok weet, ek dink Barbaroozos sal my moet begin betaal vir hierdie advertensie en blootstelling wat hulle als kry. Dink julle nie ook so nie? Ek dink dis 'n moerse skande dat die crew volprys vir 'n dop moet betaal.

Meer fondse = beter paarties = baie shooters = meer girls wat besluit hulle is hot genoeg vir wille foto's.

Kom ons hoop die girls is hot, en die party is morsig. Miskien kry ons vanaand die volgende babe van die week. Sien julle daar vanaand.
>>> HOE OM DAAR TE KOM <<<

No comments: