Monday, 07 May 2007

8 skote in 1.6 sekondes!!
Die pakket bestaanuit die Gamo PT80, een van die gewildste CO2 pistole op die mark, 'n hoë kwaliteit 'red dot sight', silencer en taktiese flitslig. Moenie hierdie bargain misloop nie!!!!
Die pistool skiet .177 pellets, nie BB's nie
Limited stock

Kontak vir Ben van ALL ABOUT AIRGUNS as jy hierin belangstel.
Tel. : 0722261104
www.all-about-airguns.co.za


1 comment:

Anonymous said...

Ek het self een van die gekoop by All About Airguns nou die dag. Boys and theri toys! Dis moerse fun!

Gerhard