Friday, 18 May 2007

eNatis
Weet nie wie van julle se karre nuwe liksense moet kry nie, maar dis 'n fokken nagmerrie.

Ek lees nou net die daar op IOL:

"Spokesperson Collen Msibi was reacting to a Democratic Alliance statement that the new licence and vehicle registration system, the electronic National Traffic Information System (eNaTIS), remained a disaster.

"eNaTIS is incompatible with the SAPS stolen vehicle registration system and aspects like the re-registration of recovered stolen vehicles are at a standstill," claimed Gauteng's DA spokesperson on transport, James Swart, after the party visited a licence centre.

Msibi said this was untrue.


Swart added that although the system was not crashing as much as it did last week, transactions were very slow to process.

"Some single transactions are taking up to 45 minutes," he said. "Efficiency is down to about a quarter or less of what it was under the old system."

Nou wat het hulle dan verwag ?
Om mee te begin is dit deur 'n BEE maatskappy gedoen wat nou nog rol in taxpayers se geld, terwyl hulle nie'n clue gehad het wat aangaan nie. Die "als is duurder maar dit werk nie" is ook spot-on in plek met die government se werk etiek.


Ek kan nie sien hoekom enige iemand verbaas is nie... weet die mense dan nie waarvoor eNatis staan nie?

eish! Not Available Today, I’m Sorry



1 comment:

Anonymous said...

Ek is sooooo bly dat ek in die buiteland woon en werk. Ongelukkig moet my vriende en vamilie in SA die donnerse kostes (belasting) van hierdie sisteem dra.

Fok hulle!!! Ek is 'n expat en ek sal 'n expat bly...en GEEN belasting aan die SA se korrupte ANC regering betaal nie!!!