Is dit 'n olifant? Is dit 'n seekoei? Nee, dis 'n moerse vark!!!!
Party mense mag dalk reken dis 'n skande om so dier te skiet, maar laat ek julle vertel, al wat ek sien is die wêreld se grootste spareribs en crumbed porktjops.
Volledige storie hier
1 comment:
PRAAT JY!!! Ek dink fred flintstone sou ook baie bly gewees het oor DIE ene!!
Post a Comment