Monday, 28 May 2007

Kom dudes, wat dink julle van hierdie poppie?
Ek dink sy is moerse hot.




...en nou sit julle daar, en niemand het iets te sê nie.

7 comments:

Piet Z said...

Goeie krismis, dis mos nou wat jy 'n "GIRRRRRLLLL" noem !!!!

Anonymous said...

GOEIE BLIKSEM!!!!!! HIERDIE IS BESLIS DIE MOOISTE GIRL WAT NOG OP DIE SITE WAS....SY'S WRAGTIG EEN UIT 'N MIJOEN EN HET DIE MOOISTE SMILE!!!!

Anonymous said...

Wragtag Pragtag!!!

Anonymous said...

Niemand se iets ni, want sy maak alle mans se monde droog!! En dan is daar nog die feit dat sy veroorsaak dat al die bloed jou kop verlaat en suid trek... Maak dit moeilik om samehangend te dink!

Anonymous said...

Post ASSEBLIEF al di hot girls se fotos!! Dit is poppies soos diè wat maak dat ek my deur 'n Maandag kan voortsleep!

AciDbuRN said...

Ja ASSEBEBLIEF oom Post-master, post vir ons so bietjie verligtig vir hierdie laaaaaaang Maandag-oggend....ONE TIME !!!!

AciDbuRN said...

Ek's al van 4 uur van-oggend af wakker, wag vir 08:00 om te begin werk sodat ek kan inlog en weer bietjie na die girl kan sit en staar.....mooi is maar net mooi !!!!